Tariewe

Vir die jongste tarieweskakel ons of stuur 'n e-pos.
Kinders onder 12 geniet gratis verblyf.
Akkommodasie vir 30 dae en meer word aangebied teen 'n spesiale tarief.


Betalingsmetodes

Ons aanvaar:

  • bankoorplasings
  • kontant
  • kredietkaarte(Master and Visa)
  • amptelike maatskappy-bestellings
  • reisagente se bewyse

Bankbesonderhede
PJ Lountzis - Contessa Gastehuis
ABSA Bank, Groblersdal Takkode: 63-20-05
Tjekrekeningnommer: 406 888 7505

Depositos
'n 50% deposito is betaalbaar om bespreking te versekerDie balans is betaalbaar met arrivering
Faks alle bewyse van betaling na 013 262 2085

Kansellasie Voorwaardes
Sewe (7) dae en minder, voor inboekdatum - die volle bedrag op die faktuur sal verbeur word
Agt(8+) dae plus, voor inboekdatum, 20% en vyftien (15+) dae plus voor die
inboekdatum, 10% van die hele bedrag op die faktuur sal verbeur word.