Maaltye

Maaltye kan by die Gastehuis geniet word.


By die Gastehuis
Kontinentale/Engelse ontbyt word vanaf 07:00 tot 09:00 bedien.
'n Hoofmaaltyd word bedien met voorafgaande reëling 18:30 tot 19:30.

Kospakkies
Dit is beskikbaar en bestaan uit vrugte, jogurt, vrugtesap, 2 toebroodjies en 'n protiënproduk.

Spesiale Versoeke
Stel ons in kennis as daar enige spesifieke die tvereistes is met die oog op cholesterol, diabetes, vegetariese of enige ander voorkeure.