Die gastehuis is vernoem na ons ouma Athina Lountzis, oorspronlik afkomstig van die Griekse Eiland, Zakynthos, waarvan sommige aanskoulike tonele hierbo te sien is. Sy was van Griekse afkoms en weens haar leidende rol wat sy gespeel het,was sy goed bekend in die gebied. Daar is met agting na haar verwys as "Contessa" Athina.

By Villa Contessa Gastehuis probeer ons die hartlikheid en ryk kultuur van Zakynthos ewenaar. Daarom is elke kamer vernoem na verskillende Griekse eilande soos Paros, Santorini, Corfu, Kefalonia, Mykonos, Lefkas en Zante.
Click on a thumbnail to view a larger image. Click on the close button to close it.

007.jpg -
009.jpg -
003.jpg -
011.jpg -
008.jpg -

Algemene Inligting
Villa Contessa Gastehuis is in Groblersdal gele ongeveer 2 km vanaf die Sentrale Sakegebied en ongeveer 5 km vanaf die Hoër-en Laerskole.

Ons maak voorsiening vir sakereisigers, gesinne en ook kinders van alle ouderdomme is welkom. Alle kamers is gerieflik gemeubileer met private toegang en veilige parkering