Straatplan
Klik op die kaarte om te vergroot / af te laai:

GPS Ko├Ârdinate
S 25 10' 10.2"
O 29 22' 54.8"


Johannesburg / Pretoria (ongeveer 200/ 150 km)

Neem die N1 / N4na Bronkhorstspruit
By die Bronkhorstpruit-afrit, word daar links gedraai
Ry reguit, 100 km na Groblersdal
Draai regs by die T-aansluiting, hou reguit aan vir 4 km
Die pad word Van Riebeeckweg, by die eerste kruising, word daar regs gedraai in Hans Abrahamstraat
Ry steeds reguit aan en op die volgende hoek is Villa Contessa Gastehuis op die regterhand

Middelburg (ongeveer 100 km)
Ry ongeveer 80 km op die N11 na Groblersdal
By die T-aansluiting word daar links gedraai in Van Riebeeckweg
Ry reguit aan vir 2 km met Van Riebeeckweg
Draai links in Hans Abrahamstraat
Ry reguit aan met die straat en op die volgende hoek is Villa Contessa Gastehuis op die regterhand

Marble Hall (ongeveer 25 km)
Volg die N11deur Marble Hall
Ry ongeveer 25 km op die N11 na Groblersdal
Die N11 sluit aan in Herefordlaan by die dorp se ingang
Hou reguit aan met Herfordlaan deur die dorpsgebied
By die eerste T-aansluiting, met Van Riebeeckweg, draai regs in Van Riebeeckweg
Hou reguit aan vir 2 km en draai links in Hans Abrahamstraat
Ry reguit aan met die straat en op die volgende hoek is Villa Contessa Gastehuis op die regterhand

Stoffberg (ongeveer 80 km)
Ry ongeveer 77 km op die R33 na Groblersdal
Beweeg reg deur die dorpsgebied op met Van Riebeekweg.
Draai links in Hans Abrahamstraat
Ry reguit aan en op die volgende hoek is Villa Contessa Gastehuis op die regterhand